
Pa in rou na dogter sterf in George: 24-jarige vrou aangekla vir moord
’n Pa van George is in rou nadat sy enigste dogter Sharoline Daters (26) op 9 Maart vermoor is, na bewering deur die ma van haar neef se kinders. “Ek kan nie lank praat nie. My hart is gebreek, en ek huil vinnig,” het Jacob Daters (65) hierdie week tydens …